Algemeen | |
---|---|
Naam | Kaliumperchloraat |
![]() |
![]() |
Chemiese formule | KClO4 |
Molêre massa | 138,55 g/mol |
CAS-nommer | 7778-74-7 |
Fasegedrag | |
Fase | T<583 K |
Ruimtegroep | Pnma |
Nommer | 62 |
Strukturbericht | H0₂ |
Fase | T>583 K |
Ruimtegroep | F43m |
Strukturbericht | H0₅ |
Smeltpunt | Ontbind >400 °C |
Kookpunt | geen |
Digtheid | 2,52 (rel. water)[1] |
Oplosbaarheid | 1,5 g/100 g water @25 °C |
Suur-basis eienskappe | |
pKa | |
Veiligheid | |
Flitspunt | |
Tensy anders vermeld is alle data vir standaardtemperatuur en -druk toestande. | |
Portaal ![]() |
Kaliumperchloraat is 'n sout wat uit K+ en perchloraat-ione bestaan. Dit is die kaliumsout van perchloorsuur (HClO4).
Kaliumperchloraat het die laagste oplosbaarheid in water van die alkaliperchlorate.[2]